DIE Montagu en Robertson-polisie vra die hulp van die publiek, nadat Evans McKrige, in sy 40’s spoorloos verdwyn het.Sy ...
DIE lewelose liggaam van ’n tienerseun is Dinsdagoggend omstreeks 06:25 op ’n oop stuk veld op die hoeke van Sarah Baartman ...
DIE Wes-Kaapse polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem wat in besit was van perlemoen ter waarde van R1,3 miljoen.Sers.
’N POLISIEKONSTABEL van die Mfuleni-polisiestasie het Maandag in die Blue Downs-landdroshof verskyn vir die beweerde ...
DIE kwessie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) sal voorts deur opgeleide vrywilligers in gemeenskappe uitgelig word om die ...
’N 30-JARIGE man is Woensdagmiddag in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. Die verdagte word by die ...
DIE Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Thembisile Patekile, beskryf ’n voorval waarin ’n polisieman wat aan diens was ’n ...
AFPERSING of protection fees is glo die motief agter ses moorde in twee afsonderlike voorvalle in Mfuleni die afgelope naweek ...
VYF mense is in Kariega in hegtenis geneem nadat hulle in besit van broodbome met ’n geraamde waarde van R1 miljoen gevind.
TWEE mense is die afgelope naweek doodgeskiet toe dit die afgelope naweek lood begin reën het in Vrygrond naby Muizenberg.Een ...
DIE polisie in Delft ondersoek ’n moordsaak nadat die lyk van ’n man ontdek is.Die ongeïdentifiseerde man se body is ...
DIE mayor van die Breëde-Vallei Distrik-munisipaliteit, Antoinette Steyn, is bekommerd oor die voortslepende lewensverlies op ...