“DIE staat gooi ’n klip in die bos met die hoop dat ’n dier sal uitkom.” Só het die verdediging Donderdagoggend in die saak in die Athlone-landdroshof gesê, met betrekking tot die mense wat David ...
DIE Noord-Kaapse provinsiale bestuur het die vonnisoplegging van vier beskuldigdes vir die moord op Khalil Ghazy (38) verwelkom. Op 1 Februarie 2021 ongeveer 10:00, het die oorledene die Kekkel en ...